Met Spotify is dit maklik om die regte musiek of podsending vir elke oomblik te vind – op jou foon, jou rekenaar, jou tablet en meer.
Daar is miljoene snitte en episodes op Spotify. So, of jy nou agter die stuurwiel is, oefen, partytjie hou of ontspan, die regte musiek of podsending is altyd byderhand. Kies waarna jy wil luister, of laat Spotify jou verras.
Jy kan ook deur die versamelings van vriende, kunstenaars en beroemdes blaai, of 'n radiostasie skep en net agteroorsit.
Maak van jou lewe ’n klankbaan met Spotify. Teken in of luister gratis.
Spotify USA, Inc. bied die Spotify-diens aan gebruikers in die Verenigde State. Spotify AB bied die Spotify-diens aan gebruikers in alle ander markte.